Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

God wil ook hê gelowiges moenie sonde doen teen mekaar nie. Die een man moenie ’n ander man se vrou wil hê en haar vir homself vat nie. Die Here sal hierdie soort sonde straf. Ons het dit voorheen vir julle gesê en ons het julle ernstig gewaarsku.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:6 in konteks