Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ons wil graag hê dat julle moet weet wat sal gebeur met die gelowiges wat gesterf het. As julle dit weet, dan sal julle nie huil en treur soos die heidene wat niks het wat hulle kan hoop nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:13 in konteks