Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ons aan julle dink, dan is daar baie dinge wat ons bly maak. Ons kan nie vir God genoeg dankie sê oor julle wanneer ons tot Hom bid nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3

Kyk 1 Tessalonisense 3:9 in konteks