Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek kon nie langer wag nie, ek wou hoor hoe dit met julle gaan. Daarom het ek gesê ons moet vir Timoteus stuur om te gaan uitvind of julle nog glo. Hy moes seker maak dat die Satan julle nie verlei het sodat julle nie meer glo nie. As julle opgehou het om te glo, dan het ons werk by julle niks beteken nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3

Kyk 1 Tessalonisense 3:5 in konteks