Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

So sal die Here julle in julle harte laat glo dat julle heeltemal aan God behoort. Dan sal niemand julle kan beskuldig wanneer julle voor ons God en Vader staan nie, daardie dag wanneer die Here Jesus kom en wanneer al sy engele by Hom sal wees. Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3

Kyk 1 Tessalonisense 3:13 in konteks