Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het met julle gepraat soos ’n pa met sy kinders praat. Ons het gesê julle moenie moedeloos word nie, julle moet aanhou probeer. Ons het gesoebat dat julle so moet lewe dat God tevrede sal wees met julle. Want dit is Hý wat vir julle gekies het, Hy wil julle Koning wees en oor julle regeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:12 in konteks