Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het so gelewe, daarom het die boodskap van die Here verder gegaan na Masedonië, en ook na Agaje en al die plekke waar mense gehoor het dat julle in God glo. Ons het toe ook nie vir hulle baie vertel van die boodskap van die Here nie, dit was nie nodig nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:8 in konteks