Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet veg teen die duiwel, julle geloof moet baie vas wees. Julle moet weet dat daar mense in die hele wêreld is wat ook in Christus glo, soos julle, en hulle kry ook so swaar soos julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:9 in konteks