Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet mekaar groet met die soen wat wys dat julle almal lief is vir mekaar. Ek bid dat God vir julle almal wat aan Christus behoort, vrede sal gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:14 in konteks