Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet dat Silvanus ’n goeie vriend is, hy sal altyd doen wat hy belowe het. Hy het my gehelp om hierdie kort brief vir julle te skryf. Ek het geskryf om julle te bemoedig en te sê dat hierdie boodskap die waarheid is, die boodskap dat God baie goed is. Dit is hoekom julle moet aanhou glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:12 in konteks