Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Want dit is hoekom die mense wat klaar gesterf het, ook die goeie boodskap gehoor het terwyl hulle gelewe het. Mense het hulle hier op aarde ge-oordeel en doodgemaak, maar die Heilige Gees laat hulle lewe soos God wil hê.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:6 in konteks