Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Want voorheen het julle lank die dinge gedoen wat die heidene doen. Julle het alles gedoen wat julle wil, julle wou slegte dinge doen, julle het gedrink totdat julle dronk was, julle het wilde partytjies gehou en baie gedrink, en julle het afgode aanbid. Dit was baie slegte dinge wat julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:3 in konteks