Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Liewe vriende, julle moenie verbaas wees wanneer julle baie swaar kry nie. Hierdie dinge toets julle en wil julle laat ophou om God te dien. Julle weet dat dit iets is wat kan gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:12 in konteks