Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, julle wat in Jesus Christus glo, sal ook vir Hom baie kosbaar wees. Maar daar is mense wat nie in Hom glo nie. Vir hulle is dit waar wat in die Ou Testament geskryf is: Die klip wat die bouersnie wou gebruik nie,daardie kliphet die belangrikste klipin die gebou geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:7 in konteks