Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het nooit vir Jesus Christus gesien nie, maar julle is lief vir Hom. Julle sien Hom nou ook nie, maar julle glo in Hom. Ja, julle is baie bly, ’n mens kan nie met woorde sê of verduidelik hoe bly julle is nie, dit is God wat julle so bly maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:8 in konteks