Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:23 Bybel vir Almal (ABA)

God het ’n nuwe lewe vir julle gegee, maar dit was nie soos wanneer ’n kind gebore word uit ouers wat kan sterf nie. Nee, God het vir julle hierdie nuwe lewe gegee toe Hy met julle gepraat het, God wat lewe en wat altyd daar is.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:23 in konteks