Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:12 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir die profete gewys dat hulle die goeie boodskap nie vir hulleself moes bring nie, maar vir julle. God het die Heilige Gees gestuur, en die Heilige Gees het vir die profete die goeie boodskap gegee wat hulle nou vir julle gebring het. Die engele wil ook graag hierdie dinge weet.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:12 in konteks