Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom hardloop ek soos iemand wat baie graag wil wen. Ek slaan soos ’n bokser wat nie in die lug slaan nie, ek slaan soos iemand wat iets wil raakslaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:26 in konteks