Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die heidene ken nie die Wette van Moses nie, en vir húlle het ek geword soos iemand wat ook nie die Wette van Moses ken nie. Maar ek lewe altyd soos God se wette sê, ek lewe soos Christus dit verduidelik het. Ek doen dit omdat ek hoop dat die heidene ook in Christus sal glo, die heidene wat nie die Wette van Moses ken nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:21 in konteks