Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet goed verstaan: Ek bring die goeie boodskap, maar ek doen dit nie sodat ek trots kan wees omdat ek dit doen nie. Nee, ek móét dit doen, ek kan nie besluit om iets anders te doen nie. Dit sal baie sleg gaan met my as ek nié die goeie boodskap bring nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:16 in konteks