Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sorg vir ander werkers in die gemeente. Daarom mag ek en Barnabas nog meer vra dat julle vir ons moet sorg.Ons kry swaar, maar ons kies om vir onsself te sorg. Want dan is ons seker dat daar niks is wat julle sal keer om te glo in die goeie boodskap van Christus nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:12 in konteks