Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:36 Bybel vir Almal (ABA)

As ’n jongman verloof is en hy dink hy doen nie reg aan sy verloofde nie, en hy wil baie graag by haar slaap, dan moet hy met haar trou. Hy doen nie sonde as hy met haar trou nie. Hy en sy verloofde moet trou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:36 in konteks