Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is ook die probleem van iemand wat getroud is met ’n man of vrou wat nie ’n gelowige is nie. Die Here Jesus het nie iets spesiaal daaroor gesê nie, maar ék wil iets daaroor sê: As ’n gelowige man met ’n ongelowige vrou getroud is, en die ongelowige vrou is tevrede om saam met haar man te lewe, dan moet die gelowige man nie van sy vrou skei nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:12 in konteks