Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet ons hele lewe soos die Paasfees wees. Maar ons moenie lewe soos mense wat die Paasfees vier met ou suurdeeg nie. Want as ons dit doen, dan doen ons slegte en verkeerde dinge. Ons moet lewe soos mense wat die Paasfees vier met ongesuurde brood. Dan sal ons eerlik en reg voor die Here lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:8 in konteks