Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle die man wat hierdie sonde doen, wegvat uit die gemeente, soos die Israeliete die ou suurdeeg weggevat het uit hulle huise wanneer hulle die Paasfees gevier het. Dan sal julle wees soos brood wat gebak is met vars deeg. En julle is al klaar soos brood wat so gebak is, brood sonder suurdeeg. Dit is omdat ons paaslam klaar gesterf het om ons sonde weg te neem. Ons paaslam is Christus.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:7 in konteks