Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir julle melk gegee soos vir klein kindertjies. Ek het nie vir julle grootmenskos gegee nie, want julle kon dit nie eet nie. Julle kan dit ook nou nog nie eet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:2 in konteks