Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ek kon nie met julle praat soos met geestelike mense nie. Ek het met julle gepraat soos met wêreldse mense, soos met klein kindertjies wat vir die eerste maal van Christus gehoor het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:1 in konteks