Wanneer Timoteus na julle toe kom, dan moet julle goed sorg vir hom. Hy moet vir niemand daar by julle bang wees nie. Onthou, hy werk ook vir die Here, soos ek.