Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:27 Bybel vir Almal (ABA)

As mense in tale wil praat, dan moet dit net twee persone wees wat praat, of nie meer as drie persone nie. Hulle moenie saam praat nie, hulle moet ná mekaar praat wanneer dit hulle beurt is om te praat. En daar moet iemand wees wat kan tolk en sê wat dit beteken.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:27 in konteks