Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:26 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, wat beteken dit alles? Dit beteken dat wanneer julle bymekaarkom, dan het elkeen ’n genadegawe, hy kan die Here daarmee dien. Daar is verskillende genadegawes: om ’n lied te sing, om iets vir ander mense te leer, om te vertel wat die Here vir jou gewys het, om in tale te praat, of om daardie tale te kan tolk. Maar onthou, alles moet só gebeur dat dit julle geloof sterker maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:26 in konteks