Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet nooit ophou om lief te wees vir God en vir ander mense nie. Maar julle moet ook bid en hard werk vir die dinge wat die Heilige Gees vir julle gee, en die belangrikste wat Hy vir julle gesê het, is dat julle God se boodskap moet bring vir ander mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:1 in konteks