Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

In hierdie lewe sien ons allesbaie dof,ons sien dinge soos in’n dowwe spieël.Maar eendag sal ons alleshelder sien,soos wanneer ’n mensvoor iemand staanen jy kan sy gesig goed sien.Nou weet ek nog nie alles nie.Maar eendag sal ek alles weet,soos God nou alles van my weet.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:12 in konteks