Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gees gee vir die een persoon die genadegawe om altyd te weet wat die regte ding is om te sê. Dieselfde Gees gee vir ’n ander persoon die genadegawe om mooi te kan verduidelik wat God wil hê.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 12

Kyk 1 Korintiërs 12:8 in konteks