Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 12:28 Bybel vir Almal (ABA)

God gee vir elkeen sy plek in die gemeente. Eerste is daar die apostels, tweede is daar die profete, derde is daar die mense wat vir ander mense leer, dan die mense wat wonderwerke doen, dan die mense wat die genadegawes het om mense gesond te maak, die mense wat vir ander mense help, die mense wat leiers in die gemeente kan wees, en die mense wat in tale praat.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 12

Kyk 1 Korintiërs 12:28 in konteks