Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gees gee vir ’n ander persoon die genadegawe om wonderwerke te doen. Hy gee vir ’n ander persoon die genadegawe om die boodskap van God te bring. Hy gee vir ’n ander persoon die genadegawe om te sê of ’n boodskap van God kom of van bose geeste. Hy gee vir ’n ander persoon die genadegawe om in tale te praat. Die Gees gee vir ’n ander persoon die genadegawe om te tolk wanneer iemand in tale praat.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 12

Kyk 1 Korintiërs 12:10 in konteks