Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:34 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand honger is, dan moet hy by sy huis eet voordat julle bymekaarkom. As julle dit nie doen nie, dan sal die Here julle straf.Daar is nog ander dinge waaroor ek met julle wil praat, maar ek sal dit doen wanneer ek na julle toe kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:34 in konteks