Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:24 Bybel vir Almal (ABA)

en Hy het vir God dankie gesê. Toe het Hy die brood gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat Ek vir julle gee. Wanneer julle die brood breek en eet, dan moet julle aan My dink.”

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:24 in konteks