Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil julle prys omdat julle altyd probeer onthou wat ek vir julle geleer het. Julle onthou en doen die dinge wat ek by die Here en by die ander apostels gehoor het en wat ek vir julle geleer het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:2 in konteks