Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:16 Bybel vir Almal (ABA)

As daar iemand is wat oor hierdie dinge wil stry, dan sê ek vir hom: By ons én by die ander gemeentes van God stry ons nie oor hierdie dinge nie. Die vroue dra altyd sluiers wanneer hulle bid of wanneer hulle ’n boodskap van God bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:16 in konteks