Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet dat die Seun van God gekom het en dat Hy ons gehelp het om die ware God te leer ken. Nou is ons by die ware God en by sy Seun, Jesus Christus. Jesus is regtig God, Hy gee vir ons die ewige lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:20 in konteks