Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir ons gewys hoe lief Hy vir ons is toe Hy sy Seun na die wêreld gestuur het. Niemand anders is soos sy Seun nie. Sy Seun het gekom om vir ons ware lewe te gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:9 in konteks