Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ware liefde is nie dat óns lief was vir God nie, maar dat Gód lief was vir ons en dat Hy sy Seun gestuur het. Sy Seun het gesterf, Hy was die offer wat ons sonde weggeneem het en wat ons met God versoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:10 in konteks