Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die antichriste was eers by ons, maar hulle het nooit saam met ons geglo nie. As hulle saam met ons geglo het, dan sou hulle by ons gebly het. Maar nou is hulle weg en almal kan sien dat hulle nie saam met ons geglo het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:19 in konteks