Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle wat eerste begin hetom te glo,ek skryf hierdie brief vir julle,julle kan seker wees dat julleJesus van die begin af ken.Julle wat later begin hetom te glo,ek skryf hierdie brief vir julle,julle kan seker wees dat julle die duiwel oorwin het.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:13 in konteks