Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Liewe vriende, ek skryf hierdie dinge vir julle omdat ek wil hê julle moenie sonde doen nie. Maar as ons sonde doen, dan kan ons seker wees dat ons Iemand by die Vader het wat vir Hom vra om ons te vergewe. Dit is Jesus Christus, Hy wat nie sonde gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:1 in konteks