Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie het na die hemel toe opgegaan en weer afgekom?Wie het die wind in sy twee hande gevat?Wie het die water in 'n doek toegedraai?Wie het die grense van die aarde vasgestel?Wat is sy naam en wat is sy seun se naam, as jy dit weet?

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30

Kyk Spreuke 30:4 in konteks