Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 15:31-32 Afrikaans 1983 (AFR83)

31. Wie op 'n teregwysing ag slaan, sal leween 'n tuiste vind tussen mense wat wysheid het.

32. Wie onderrig in die wind slaan, gee nie om vir homself nie;wie op 'n teregwysing ag slaan, kry insig.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 15