Wie onderrig in die wind slaan, gee nie om vir homself nie;wie op 'n teregwysing ag slaan, kry insig.