Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

en ek vra: “Wat het hulle kom doen?”Hy het geantwoord: “Daardie horings het die mense van Juda verstrooi en verneder. Die ambagsmanne het gekom om die regeerders van die nasies, die horings wat vir Juda met soveel geweld verstrooi het, die skrik op die lyf te ja en hulle tot 'n val te bring.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:21 in konteks