Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Roep weer en sê: So sê die Here die Almagtige: My stede sal weer oorstroom word deur voorspoed. Ek, die Here, gaan weer genade betoon aan Sion, Ek gaan Jerusalem weer my woonplek maak.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:17 in konteks